21 lines
681 B
Markdown
21 lines
681 B
Markdown
---
|
||
title: "Organic Maps: Privaatheidsbeleid"
|
||
description: Geen nasporing, geen advertensies, geen dataversameling, geen statistiekversameling, geen spioenware
|
||
weight: 900
|
||
extra:
|
||
menu_title: Privaatheid
|
||
---
|
||
|
||
Organic Maps eerbiedig u privaatheid en SPOOR U NIE NA NIE.
|
||
|
||
In teenstelling met ander toepassings is daar geen nasporing, geen
|
||
advertensies, geen spioenware, geen data- en statistiekversameling in
|
||
Organic Maps nie.
|
||
|
||
Weier waarneming – omarm u vryheid.
|
||
|
||
Bly weg van tegnoreuse se priemende oë!
|
||
|
||
If you have any questions or suggestions, please contact us at [legal@organicmaps.app](mailto:legal@organicmaps.app).
|
||
|
||
<sub>Hierdie beleid is geldig vanaf 2021-04-24.</sub>
|